Search

Liana de Jager

Lianagroot
May 2017

Dis met 'n baie dankbare hart vol vreugde wat ek vandag vir julle skryf... Die dag toe ek by julle aangeklop het, het ek nie eers 'n afspraak gehad nie en ek was werklik moedeloos oor baie ander bruids-winkels vir my gesĂȘ het hulle sal my nie kan help as ek hulle nie ten minste 6 volle maande tyd gee nie. Dit het julle egter glad nie ontsenu nie en julle het julle deure vir my oopgemaak en vir my die wonderlikste en vriendelikste diens gegee! Baie baie dankie daarvoor en weet ek sal julle altyd vir enige toekomstige bruid aanbeveel! Hou asb aan met die mooi gesindheid en goeie diens- dis hoe ek altyd vir Bridal Manor sal onthou! Glenda, I wish to send you a special thank you from the deepest part of my heart for your very professional and kind service and most of all for knowing, from the moment I walked in there, exactly which dress will fit me best and make me feel like the beautiful bride every girl wants to be when her husband sees her walking down the aisle. You are an absolute star and for sure the fairy godmother in my fairy tale :) Your passion for your work will surely be blessed!

Liana de Jager