Search

Marissa Roux

Marisarouxgroot
March 2014

Ons troue was die 24 Januarie 2015 en ek het my droom trourok by Bridal manor gekry. Ek wou graag my foto's met julle deel en julle bedank vir al julle moeite en vriendelikheid. Ek het sowaar soos 'n prinses gevoel en ek kan net julle bedank daarvoor. My rok was perfek en almal was mal daaroor. Baie dankie. Julle is almal baie spesiaal

Marissa