Search

Jean-Mari van Rooyen

JeanmariGrootWeddingDress
March 2014

Ek wil net ongelooflik dankie sê vir die groot deel wat julle in my troue gespeel het. Ek het soos 'n feëprinses gevoel en gelyk. Die moeite wat julle gedoen het om die rok perfek te laat sit gaan nie ongesiens verby nie. Die stiksters is fantasties en Simonne se menseverhoudinge en kennis het hierdie moeilike besluit soveel makliker gemaak. Baie BAIE dankie!!

Jean-Mari